Isabela Moner

Isabela Moner
'n Beeld van die betrokke persoonlikheid.
Geboorte 10 Julie 2001 (2001-07-10)
Nasionaliteit Amerikaans
Beroep(e) Aktrise
Aktiewe jare 2013–nou
Internet-rolprentdatabasis-profiel

Isabela Moner (gebore 10 Julie 2001) is 'n Amerikaanse aktrise. Sy is bekend vir haar rolle in die rolprente Transformers: The Last Knight (2017) en Sicario: Day of the Soldado (2018), en in die televisiereekse Growing Up Fisher (2014) en 100 Things to Do Before High School (2014).


From Wikipedia, the free encyclopedia · View on Wikipedia

Developed by Tubidy